11th CRI CITRUS RESEARCH SYMPOSIUM

Agrochem

LAEVELD AGROCHEM GHOLFDAG
15 Augustus 2021

Dankie dat u ingeskryf het om deel te neem aan die Laeveld Agrochem gholfdag by die 11de CRI Sitrus Navorsing Symposium.
Die gholfdag se formaat is ‘n 4 Bal kompetisie. Registrasie vir alle gholfers vind plaas by die gholf klubhuis vanaf 09h00 die oggend (die gholf begin 10h00).
Ons wil u as gholfers asseblief aanmoedig om so spoedig moontlik ons te laat weet saam met wie julle graag sal wil speel. M.a.w. die opmaak van julle “4 Balle”. Wat ‘n voorreg om te kan gholf speel en as jy nog saam met vriende kan speel soveel te meer!
Ons sien uit daarna om u die 23 Augustus 2020 op hierdie pragtige gholf baan omring deur die Drakensberge, te verwelkom!
Stuur asseblief u span maats se name deur aan Dawid Groenewald asook enige verdere navrae wat u mag hê.

Dawid Groenewald.
E-pos: dawid@cri.co.za
Selfoon: 083 661 6365

Agrochem

LAEVELD AGROCHEM GOLF DAY
15 August 2021

Thank you for entering to play in the Laeveld Agrochem Golf day at the 11th CRI Citrus Research Symposium.
The golf day will take on a 4 Ball competition format. Registration for golfers will take place at the golf clubhouse from 09h00 the morning. The golf will start at 10h00.
We want to urge you to please send us the names of the players you would like to play with. In other words, making up of your “4 Balls”. What a privilege to play golf and even more so with friends!
We are looking forward to welcome you the 23 August on this beautiful golf course surrounded by the Drakensberg Mountains!
Please send through your team member’s names to Dawid Groenewald as well as any other queries you might have.

Dawid Groenewald.
E-mail: dawid@cri.co.za
Cell phone: 083 661 6365